Oct 18, 1973 - Dec 23, 2023October 18, 1973 - December 23, 2023
Show your support for Jakes and help keep our website free for grieving families.
No trees planted yet.
Marquard, South Africa
Bloemfontein, South Africa
Jakes was mal oor sport. En musiek was sy lewe. Hyvhet so 'n wye verkeidenheid musieksmaak gehad
Enige kos. Hy was net lief vir lekker eet
Enya. Techno,80s en 90s
Positief,ongelooflike humorsin,onblusbare lus vir die lewe,aansteklike lag. Kon vlot Sotho praat
As hy dit kon regkry as een van ons, ons naam met n plank slaan
Cape Vidal,St Lucia,Marquard
Comedies. Sport
Golf,Rugby
Positiwiteit
Uli,Spike,Chillie,Nonnie,Arrie,Pomzi
Marquard
Koos en Brenda
Jacobus Elias Holtzhuizen alom bekend as
Jakes, is op 18 Oktober 1973 gebore as die enigste seun van Koos en Brenda, destyds van Marquard . Jakes het sy skoolopleiding in Marquard voltooi en het daarna sy verpligte 2 jaar diensplig voltooi. Hy was baie lief vir sport en het enige denkbare sport beofen, maar sy groot liefde was golf. Tragedie het hom egter getref toe hy in 3 ernstige motorongelukke betrokke was. Hy het in totaal letterlik maande in hospitale spandeer en n magdom operasies ondergaan. Maar Jakes het net nooit opgegee nie. Hy was positief ,altyd reg met n smile en grappie. Nooit gekla nie,nooit sleg gepraat van ander nie. Man van min woorde met 'n ongelooflike humorsin. Hy het vriende gemaak en gehou,lewenslank. Liewe Jesus het verseker 'n spesiale plan met hom gehad en al sal ons nooit weet wat dif was nie glo ons dit was om ons wat agterbly,se lewens ryker te maak en dalk te leer om dankbaar re wees vir wat ons het. Om op te staan en die lewe met 'n glimlag in die oë te kyk. Ons glo Liewe Jesus het nou gesê :my kind dis tyd dat jy huis toe kom.
Een nag het ek 'n droom gehad. Ek het gedroom dat ek do die strand loop en gebeure uit my verlede het voor my afgespeel. In elke toneel het ek twee rye voetspore in die sand gesien: myne en die Here sin. Toe die laaste toneel voor my afspeel, het ek teruggekyk na die voetspore in die sand en merk toe opdat daar soms net een ry spore was. Dit was telkens gedurende die eensaamste en droewigste tye in my lewe! Dit het my gehinder en ek het gevra: oon "Here, toe ek begin het om U te volg, het U beloof dat U my nooit in die steek sal laat nie. Hoekom was daar dan net een ry spore gedurende daardie moeilike tye in my lewe? Ek kan nie verstaan waarom U, in die tye wat ek dit die nodigste gehad het, my verlaat het nie." Die Here het geantwoord: My liewe kind! Die was tye die wat tye jy toe net Ek een jou ry gedra spore het. gesien het Ek het jou lief en sal jou nooit verlaat nie
Date not set
Location not set
We'll plant real trees for you in Jakes's memory and display your contribution forever.
All condolences, notes and wishes in this book of memories.
Jakes timeline of pictures, videos, audio and stories.
Select a photo to expand it and view its comments.
Marquard, South Africa
Bloemfontein, South Africa